Tibettaanse mastiff

Tibettaanse mastiff
Twee Tibettaanse mastiffs
OorsprongTibet
Kenmerke
Hoogte Reun 66 cm (26 in)[1]
Teef 61 cm (24 in)[1]
Pels Lank, rof, sag en glad
Klassifikasiestandaarde
FCI standaard
Hond (Canis lupus familiaris)

Die Tibettaanse mastiff of kortweg Do khyi is 'n medium- tot groot grootte honderas wat in Tibet geteel is. Die hond het groot ore en 'n sagte, digte pels. Sy hoofkleure is swart, bruin en rooi.

  1. 1,0 1,1 FCI breed standard

Developed by StudentB